Sep 29

Skerp Jannie

Afrikaans, Jannie Comments Off

Juffrou vra Jannie om sy eie gedig voor te lees.

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas.”

Juffrou: “Ekskuus?”

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas.”

Juffrou: “Jou onbeskofte klein donner, prinsipaal toe met jou!!!”

By die prinsipaal aangekom sê juffrou: “Sê gou vir meneer daai gediggie van jou.”

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my knieë.”

Juffrou: “Dis nie wat jy vroeër gesê het nie.”

Jannie: “Vroeër was dit high-tide juffrou”

written by

Sep 29

Die baas wil Blondie se wiskunde toets..

Baas: ‘As ek vir jou 5 miljoen rand gee, minus 10%, hoeveel trek jy af?’

Blondie: ‘Alles, Meneer! Skoene, rok, bra, pantie – ALLES !!!’

written by

Dec 09

Nuwe Bruid

Adult, Afrikaans, Sex Comments Off

Die bruid en bruidegom speel heel nag lank. Die oggend gaan hy badkamer toe en daar is nie ‘n handdoek nie, hy vra haar om vir hom een te bring. Sy kom in en sien hy is kaal. Sy kyk hom op en af en haar oë stop so halflyf.

Sy vra: wat is dit daai? Hy: dis waarmee ons die heelnag soveel pret gehad het. Sy vra snikkend: is is is dit nou al wat ons oor het?

written by

Dec 09

Slim Jannie

Afrikaans Comments Off

Jannie kom terug van sy finale ambulansman eksamen, in ekstase, en skree vir sy vrou:”PAK IN! PAK IN! PAK IN! Ons kan uiteindelik bekostig om uit die klein plekkie uit te trek!”

Sy vroutjie vra opgewonde: “Was die eksamen maklik? Sal jy deur wees?”

Jannie sê: “Ja, baie maklik, net een vraag gekry!”

Hulle het gevra: Jy kom op ‘n ongeluks toneel van n vrou af en jy moet jou hand plaas op ‘n plek om te voel f sy nog lewe. Die woord begin met ‘n P en eindig met n S”.

Sy vroutjie val hom opgewonde in die rede: “POLS, ja dit is maklik”.

Jannie skree: “AG NEE! PAK UIT! PAK UIT! PAK UIT!”

written by

Aug 31

Jannie is in Gr.1 en sy Engelsjuffrou het probleme met hom.  Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word. Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy. Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof. Die hoof sê hy gaan Jannie toets. As hy druip,bly hy in Gr.1.

Hoof: “Wat is 3×3?”

Jannie: “9″

Hoof: “Wat is 6×6?’

Jannie : “36″

So gaan dit aan totdat die juffrou die hoof vra of sy nie maar vir Jannie `n paar vrae in Engels kan vra nie

Juffrou: “What does a cow have four of that I have only two of?”

Jannie: “Legs”

Juffrou: “What do you have in you pants that I don’t have?”

Jannie :”Pockets”

Juffrou: “What starts with a ‘C’ and ends with a ‘T’, is hairy, oval, delicious and contains a thin, whitish liquid?”

Die hoof vee die sweet van sy voorkop af

Jannie: “Coconut”

Juffrou: “What goes in hard and pink and comes out soft and sticky?”

Jannie :”Bubblegum”

Juffrou: “What does a man do standing up, a woman do sitting downand a dog does on three legs?”

Jannie: “Shake hands”

Juffrou: “Now I’ll ask some ‘Who am I sort of questions, okay?”

Jannie :”Yup”

Juffrou: “You stick your pole inside me. You tie me down to get me up. I get wet before you.”

Jannie: “A tent”

Juffrou: “A finger goes into me.You fiddle with me when you’re bored. The best man always has me first.”

Die hoof lyk baie gespanne.

Jannie: “wedding ring”

Juffrou: “I come in many sizes. When I’m not well I drip. When you blow me you feel good.”

Jannie :”Nose”

Juffrou: “I have a stiff shaft. My tip penetrates. I come with a quiver.”

Jannie :”Arrow”

Juffrou: “What starts with a F ends with a K that means a lot of excitement?”

Jannie: “firetruck”

Die hoof sê: “Sit die klein bliksem in Gr.5 Ek het die laaste 10 antwoorde verkeerd gehad!!!!!!!”

written by