Aug 31

Op ‘n dag loop Jannie in die straat af en sien hy sy vriend, Piet, ry ‘n nuwe bakkie. Piet hou met ‘n groot glimlag langs hom stil.

“Waar kry jy die bakkie..?” vra Jannie,

“Marietjie het dit vir my gegee” sê Piet,

“Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar ‘n splinter nuwe bakkie?”

“Wel, Jannie laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van nêrens. Toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4×4 tussen die bome in, hou stil, trek al haar klere uit en sê:

“Piet, vat vir jou wat jy wil hê!”

“Toe vat ek die bakkie.”

“Piet, donner, jy’s ‘n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie.”

written by

Jun 05

Jannie het elke oggend met ‘n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou het vir hom gevra hoekom sy oog blou is.  Jannie se antwoord was:

“Ons bly in ‘n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed. Elke aand vra my pa vir my, ” Jannie, slaap jy al? ” , dan se ek ” Nee, pa ” en dan slaan my pa my en gee my ‘n blou oog ” .

Die Juffrou se toe vir Jannie, ” As jou pa jou weer vra, dan bly jy doodstil. ” Die volgende dag het Jannie nie ‘n blou oog nie,  toe se hy vir die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie weer ‘n blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie ” Hoekom het jy dan weer ‘n blou oog? ”

Hy vertel toe vir die Juffrou:” Pa het gevra…’Jannie slaap jy’?, maar toe bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed.

Toe vra pa vir ma: ” Kom jy? ” toe se ma, ” Ja… kom jy ook? ” , toe se pa ” Ja ” , en toe se ek:

” Wag vir my, ek kom ook, ek wil net gou my slippertjies aantrek. “

written by

May 13

An Irishman, a Mexican and a Blonde chap were doing construction work on scaffolding on the 20th floor of a building. 

They were eating lunch and the Irishman said, “Corned beef and cabbage! If I get corned beef and cabbage one more time for lunch, I’m going to jump off this building.” 

The Mexican opened his lunch box and exclaimed: “Burritos again! If I get Burritos one more time I’m going to jump off, too.” 

The blonde opened his lunch and said, “Polony  again! If I get another  polony sandwich again , I’m jumping too.” 

The next day, the Irishman opened his lunch box, saw corned beef and cabbage, and jumped to his death. 

The Mexican opened his lunch, saw a Burritos, and jumped, too 

The blonde guy opened his lunch, saw the  polony  and jumped to his death as well. 

At the funeral, the Irishman’s wife was weeping. She said, “If I’d known how really tired he was of corned beef and cabbage, I never would have given it to him again!” 

The Mexican’s wife also wept and said, “I could have given him tacos or enchiladas! I didn’t realise he hated Burritos so much.” 

(Oh this is GOOD!!)? 

Everyone turned and stared at the blonde’s wife. The blonde’s wife said, 

Moenie na my kyk nie! Hy maak sy eie fokken toebroodjies.

written by

May 11

`n Trok drywer is op die N1 toe hy skielik `n Klein geel mannetjie in die Middel van die pad sien. Die mannetjie huil hartverskeurend. Die drywer Stop en vra wat fout is.

`Ek is geel, kom van Venus af, is gay en baie honger.`

`Wel`, se die drywer,` ek kan vir jou`n toebroodjie aanbied, maar dit is al Wat ek kan doen.` Hy gee die toebroodjie aan die geel mannetjie en ry Aan.

`n Klein entjie verder, sien hy `n huilende rooi mannetjie in die middel Van die pad. Ietwat gefrustreerd, stop hy en vra wat fout is.

`Ek is rooi, kom van Mars af, is gay en baie dors.`

Die drywer sug en se: `Al wat ek vir jou het, is `n blikkie Coke.` en hy gee dit vir die rooi mannetjie.

Nog `n ent verder, is daar `n Klein blou mannetjie in die middel van die pad. Erg geirriteerd, stop hy, draai sy venster af en vra hoogs ongeskik:

`Ja, jou simpel Klein blou moffie, van waste ‘f*kk*n’ planeet is jy en wat wil jy hê?`

Die Klein mannetjie antwoord: `Jou bestuurslisensie asseblief, Meneer.

written by

May 11

Nie te lank terug, het ek iets gesien by die wapen winkel wat my belang geprikkel het. Die geleentheid was my 10de huweliks herdenking en Ek was opsoek na iets ekstra vir my vrou. Wat ek toe gesien het ‘n100,000-volt, handsak-grootte tazer. 

Die effekte van die tazer was veronderstel om van korte duur te wees, met geen lang termyn effekte op jou aanvaller nie, net genoeg tyd om jou toe te laat om na veiligheid te vlug. 

Ek koop toe die apparaat en bring dit tuis. Ek laai twee AAA batterye in die ding en druk die knoppie. FOKOL! Ek was so teleurgesteld. Ek het toe later geleer , dat indien jy die ding teen ‘n metaal oppervlak druk en Dan die knoppie druk kry jy ‘n blou “spark” tussen die penne. BRILJANT! Ongelukkig, moet ek nog aan my vrou verduidelik wat daardie brand kolle is op die voorkant van haar LG oond.

So daar sit ek alleen tuis met die nuwe speelding en ek dink aan myself dat dit kan nie so erg skok nie, ek meen hy het Dan net 2 AAA batterye in, NEE REGTIG! 

Ek sit in my leunstoel, my kat Le uitgestrek langs my op die leuning terwyl ek die aanwysings lees. Ek begin toe dink dat ek regtig nodig het om die ding uit te toets op ‘n vlees & bloed bewegende teiken. Ek moet erken ek het gedink om vir kitty vir ‘n fraksie van ‘n sekond by te dam, maar toe beter van dit gedink. Sy is so ‘n soet kat en, soos meeste van julle reeds weet, die hel het geen gelyke soos ‘n pissed off kat nie, maar, voor ek die ding vir my vrou gaan gee wil ek ten minste die versekering he dat die ding my vrou kan beskerm teen ‘n mugger soos dit geadverteer is. Nie waar nie?

Daar sit ek toe in my kortbroeken my LEEUS ondersteuner trui aan, met my leesbril delikaat op die brug van my neus, aanwysings in een hand, tazer in ‘n ander. Die aanwysings sê dat ‘n een sekonde bars sal jou aanvaller skok en disorienteer; ‘n Twee sekonde bars was veronderstel om spierspasmas en ‘n totale verlies van liggaamlikke beweging aan te bring. ‘n Drie sekonde bars sal maak dat die aanvaller inmekaar sal sak soos ‘n vis uit water, enige bars langer as drie sekondes sou ‘n mors van batterykrag wees.

Met al die informasie kyk ek na hierdie Klein apparaat van omtrent 5 duim lank en minder as ‘n 3/4 duim in omtrek; Regtig te oulik en tog net gelaai met twee Klein ou AAA batterye dink aan myself geen flippin manier dat die ding tog skade kan berokken nie! 

Wat volgende gebeur is amper bokant beskrywing, maar ek sal my bes doen. Ek sit toe alleen daar, die kat kyk op met haar kop een Kant toe gedraai asof om te sê, “Moet dit nie doen nie. Ek redeneer toe dat ‘n een sekonde bars van so ‘n Klein ou ding kan tog nie so seer kan wees nie. Ek besluit ek gee myself ‘n een sekonde bars net vi r die hel daarvan. Ek aak die penne aan my naakte dy, druk die knoppie , en 
Heilig moeder van @@@!!!!, wapens van massa vernietiging, kak op ‘n stok, f@&$ my George!!!!! Ek is seker die Blou Bul span het Bo oor my gedraf, my opgetel en my oor en oor op die mat neergemoer het en toe net vir die pret die leunstoel op my kop gegooi het. 

Ek het so ‘n vaagweg herhindering van wakker word op my sy in die fetale posisie, met trane 
In my oë, my liggaam deurnat met iets wat ruik soos pis, albei tepels wat brand soos vuur, my eiers nêrens te vinde nie, met my linker arm onder my liggaam ingedruk in die snaakste posisie, en naalde en spelde in my bene. Die kat staan oor my maak meowing klanke wat ek het nooit voorheen gehoor het nie en sy lek my gesig, ongetwyfeld dink sy vir haarself haarself, doen dit weer, doen dit weer jou 
Onnosele d00s! 

Asseblief luister na die stem ondervindi ng – daar is geen sodanige ding as ‘n een sekonde bars wanneer jy jouself zap nie!!!!. Jy sal nie die ding kan Los nie tot dit uit jou hand uitgeruk word deur ‘n moerse slag. 

‘n Minuut of so later (Ek kan nie seker wees nie, tyd was ‘n relatiewe ding op daardie punt), Ek het my verstand gekollekteer (die bietjie wat oor was), regop gesit en die wereld bekyk. My gebuigde leesbril het misrabel op die mantel gehang. Hoe het hulle daargekom? My triceps, regter dy en beide tepels was steeds teer. My gesig het gevoel asof ek ‘n oordosis Novocain ingekry het, en my kaak het listeloos gehang asof my onderlip 88 lbs geweeg het. Terloops, teen die tyd het my eiers gevoel of hulle tot binne in my liggaam teruggetrek het êrens rondom my ribbekas was en wag nog steeds vir die “alles skoon” sein voordat hulle uit die bomb skuiling wee r sal verskyn. Ek weet nou hoe die Tom Hanks karakter gevoel het wanneer hy moes gaan soek het vir Privaat Ryan . Ek voel ek behoort ‘n beloning aanbied vir hulle veilige terugkeer.

Tot vandag toe ondervind ek dat alles krimp sodra ek iets in ‘n muurprop indruk. So indien u ooit genoodsaak voel om jouself te wil “mug” met ‘n tazer om hom te toets, neem my advies! herhaal die sin. . . hier, kitty kitty. . . . …

Thnx Corne….

written by