Sep 29

Skerp Jannie

Afrikaans, Jannie Comments Off

Juffrou vra Jannie om sy eie gedig voor te lees.

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas.”

Juffrou: “Ekskuus?”

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas.”

Juffrou: “Jou onbeskofte klein donner, prinsipaal toe met jou!!!”

By die prinsipaal aangekom sê juffrou: “Sê gou vir meneer daai gediggie van jou.”

Jannie: “Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my knieë.”

Juffrou: “Dis nie wat jy vroeër gesê het nie.”

Jannie: “Vroeër was dit high-tide juffrou”

written by

Aug 31

Jannie is in Gr.1 en sy Engelsjuffrou het probleme met hom.  Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word. Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy. Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof. Die hoof sê hy gaan Jannie toets. As hy druip,bly hy in Gr.1.

Hoof: “Wat is 3×3?”

Jannie: “9″

Hoof: “Wat is 6×6?’

Jannie : “36″

So gaan dit aan totdat die juffrou die hoof vra of sy nie maar vir Jannie `n paar vrae in Engels kan vra nie

Juffrou: “What does a cow have four of that I have only two of?”

Jannie: “Legs”

Juffrou: “What do you have in you pants that I don’t have?”

Jannie :”Pockets”

Juffrou: “What starts with a ‘C’ and ends with a ‘T’, is hairy, oval, delicious and contains a thin, whitish liquid?”

Die hoof vee die sweet van sy voorkop af

Jannie: “Coconut”

Juffrou: “What goes in hard and pink and comes out soft and sticky?”

Jannie :”Bubblegum”

Juffrou: “What does a man do standing up, a woman do sitting downand a dog does on three legs?”

Jannie: “Shake hands”

Juffrou: “Now I’ll ask some ‘Who am I sort of questions, okay?”

Jannie :”Yup”

Juffrou: “You stick your pole inside me. You tie me down to get me up. I get wet before you.”

Jannie: “A tent”

Juffrou: “A finger goes into me.You fiddle with me when you’re bored. The best man always has me first.”

Die hoof lyk baie gespanne.

Jannie: “wedding ring”

Juffrou: “I come in many sizes. When I’m not well I drip. When you blow me you feel good.”

Jannie :”Nose”

Juffrou: “I have a stiff shaft. My tip penetrates. I come with a quiver.”

Jannie :”Arrow”

Juffrou: “What starts with a F ends with a K that means a lot of excitement?”

Jannie: “firetruck”

Die hoof sê: “Sit die klein bliksem in Gr.5 Ek het die laaste 10 antwoorde verkeerd gehad!!!!!!!”

written by

Aug 31

Op ‘n dag loop Jannie in die straat af en sien hy sy vriend, Piet, ry ‘n nuwe bakkie. Piet hou met ‘n groot glimlag langs hom stil.

“Waar kry jy die bakkie..?” vra Jannie,

“Marietjie het dit vir my gegee” sê Piet,

“Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar ‘n splinter nuwe bakkie?”

“Wel, Jannie laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van nêrens. Toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4×4 tussen die bome in, hou stil, trek al haar klere uit en sê:

“Piet, vat vir jou wat jy wil hê!”

“Toe vat ek die bakkie.”

“Piet, donner, jy’s ‘n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie.”

written by

Jun 05

Jannie het elke oggend met ‘n blou oog by die skool aangekom. Die juffrou het vir hom gevra hoekom sy oog blou is.  Jannie se antwoord was:

“Ons bly in ‘n klein huisie en ek en my ma en my pa slaap in een bed. Elke aand vra my pa vir my, ” Jannie, slaap jy al? ” , dan se ek ” Nee, pa ” en dan slaan my pa my en gee my ‘n blou oog ” .

Die Juffrou se toe vir Jannie, ” As jou pa jou weer vra, dan bly jy doodstil. ” Die volgende dag het Jannie nie ‘n blou oog nie,  toe se hy vir die Juffrou dat hy stil gebly het. Maar die dag daarna het Jannie weer ‘n blou oog. Die juffrou vra toe vir Jannie ” Hoekom het jy dan weer ‘n blou oog? ”

Hy vertel toe vir die Juffrou:” Pa het gevra…’Jannie slaap jy’?, maar toe bly ek doodstil. Pa en ma het toe gewoel in die bed.

Toe vra pa vir ma: ” Kom jy? ” toe se ma, ” Ja… kom jy ook? ” , toe se pa ” Ja ” , en toe se ek:

” Wag vir my, ek kom ook, ek wil net gou my slippertjies aantrek. “

written by

Sep 22

Ropes

Jannie, Suicide Comments Off

Jan kom woedend by die hardeware shop in met n stuk tou. “die tou het
ek gister gekoop . Dit het gebreek toe ek myself wou ophang-

Ek kon my
fokken dood geval het!!”

written by