Mar 20

Kerk Mechanic

Jannie Comments Off

Ampie is ‘n beesboer. Goeie mens, uit een stuk gesny. Hy het ‘n seuntjie, Jannie, wat ten tye van die episode sowat drie jaar oud was. ‘n Regte klein bulletjie. Volg sy pa soos ‘n skaduwee oral op die plaas rond.

Sondag gaan hulle kerk toe. Eers vertrek Ma en Ouma met die motor. Pa en Jannie is nog by die beeste besig, en hulle volg later met die bakkie. Na die diens, by die tee drinkery, vertel Ma dat sy die Mercedes se uitlaat gehaak het, en dit klink nie te goed nie. Ampie moet asseblief kyk of sy so kan huistoe ry.

Daar langs die kerksaal, trek hy sy swart baadjie uit, en seil onder die kar in. Jannie agterna. Nuuskierige omstanders rondom.

Dominee: “Hoe lyk dit broer Ampie?”

Jannie loer onder uit: “Die fotten ding is fattap!”

Geskokte stilte.
Dominee: “Broer Ampie?”
Ampie (loer nie onder die kar uit nie): “Dominee, ek vrees Jannie is reg!”

written by

Jan 27

Slim Jannie

Jannie Comments Off

Jannie is in Gr.1 en sy Engelsjuffrou het probleme met hom.

Jannie meen hy’s te slim vir Gr.1 en wil na Gr.3 oorgeplaas word.

Sy suster is in Gr.3 en Jannie reken hy is baie slimmer as sy.

Die juffrou het genoeg gehad en vat hom na die skoolhoof.

Die hoof sê hy gaan Jannie toets.As hy druip,bly hy in Gr.1.

Hoof:”Wat is 3×3?”

Jannie :”9″

Hoof:”Wat is 6×6?’

Jannie :”36″

So gaan dit aan totdat die juffrou die hoof vra of sy nie

maar vir Jannie `n paar vrae in Engels kan vra nie

Juffrou:”What does a cow have four of that I have only two of?”

Jannie :”Legs”

Juffrou:”What do you have in you pants that I don’t have?”

Jannie :”Pockets”

Juffrou:”What starts with a c and ends with a t, is
hairy,oval,delicious and
contains a thin,whitish liquid?”

Die hoof vee die sweet van sy voorkop af

Jannie :”Coconut”

Juffrou:”What goes in hard and pink and comes out soft and sticky?”

Jannie :”Bubblegum”

Juffrou:”What does a man do standing up, a woman do sitting down and a
dog
does on three legs?”

Jannie :”Shake hands”

Juffrou:”Now I’ll ask some ‘Who am I sort of questions, okay?”

Jannie :”Yup”

Juffrou:You stick your pole inside me. You tie me down to get me up. I
get
wet before you.

Jannie :”A tent”

Juffrou: A finger goes into me.You fiddle with me when you’re bored.
The
best man always has me first

Die hoof lyk baie gespanne.

Jannie :”wedding ring”

Juffrou: I come in many sizes. When I’m not well I drip. When you blow
me
you feel good.

Jannie :”Nose”

Juffrou:I have a stiff shaft. My tip penetrates. I come with a quiver.

Jannie :”Arrow”

Juffrou: What starts with a F ends with a K that means a lot of
excitement?

Jannie :”firetruck

Die hoof sê: Sit die klein bliksem in Gr.5 Ek het die laaste 10
antwoorde
verkeerd gehad!!!!!!!

written by

Jan 27

Jannie se punte

Jannie Comments Off

Jannie het nie baie goed op skool gedoen nie.

Eendag kom staan hy langs die juffrou en sê:

“Ek wil nie vir Juffrou laat skrik nie, maar my pa het gesê as my punte nie verbeter nie, gaan iemand ‘n goeie pak slae kry!”

written by